LochnerAllerlei

Meer as 4 500 skilderye by CJFA
JS Gericke Biblioteekdatabasis (login: opac)
The Classical Midi Archives

Mark & Cyndi's Family Tree
GGSA: Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
GISA: Genealogiese Instituut van Suid-Afrika

Johannesburgse Effektebeurs
McGregor BFA (finansiële analise)
Intydse aandeelpryse deur Sharenet
Alec Hogg se Money Web
Michael Coulson se Market Update
Internasionale markte deur Yahoo!
Ook aandele gekoop? (416kB MPEG-fliek)



Carlo Dolci (1616-1686) se Magdalena


Die Dow Jones indeks op die New Yorkse beurs se oornagstyging van 139 punte ... het vrese oor die 10-jaar herdenking van die 1987 beursineenstorting finaal gesmoor.
Die Burger, 23 Oktober 1997.

Ontleders sê dat die gebeure in Oktober verlede jaar, toe die skerp dalings in Asië tot wêreldwye paniek aanleiding gegee het, nou finaal iets van die verlede is.
Die Burger, 2 April 1998.

Die president van die Reserwebank, dr. Chris Stals, het gesê dat die finansiële markte nou finaal begin stabiliseer ná die afgelope drie maande se onstuimigheid.
— Radio Sonder Grense, 23 Julie 1998.

Die besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds, mnr. Michel Camdessus, het gesê dat die ergste van die internasionale krisis klaarblyklik verby is en dat globalisering gekom het om te bly.
Die Burger, 26 Februarie 1999.