Ná 15 jaar is my studentewebruimte by my alma mater sonder waarskuwing van die Internet verwyder. Ek hoop om alles wat daar was mettertyd hierheen te verskuif. Sommige blaaie is reeds beskikbaar:
Ons Blêrkas Lochner-geslagregister G3RUH-modem Sunsat SO-35
Johann Lochner 2013-11-06T00:57:53+02:00