TAFELGEBED Woorde: Na Psalm 145: 15, 16 Musiek: HEINRICH SCHÜTZ Alle oë wag op U, o Here, en U gee aan hulle almal spyse op die regte tyd. U voed uit u milde hand en vervul alles wat op aarde leef met u ryke seën.