TAFELGEBED Woorde: Tradisioneel Musiek: Tradisioneel; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Lof en dank, dank aan God vir die milde gawe. Loof en prys die Here. Amen. Amen. Amen.