PSALM 134 Woorde: Afrikaanse Psalm- en Gesangboek Musiek: Liederwysie; verwerk: G.G. CILLIÉ Laat, Heer, u seën op hul daal, u guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en dit geskied, wil, Heer, u seën oor hul gebied! Liederwysie, soos opgeteken in "Afrikaanse Liederwysies", Willem van Warmelo, (Unie-Volkspers, Bpk., Kaapstad, 1948). Die teks is opgeneem met die welwillende toestemming van die kopiereghouer: Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=376