HERDERS OP BETLEHEMS OPE VELDE Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: Franse Kerslied; verwerk: C. WOOD Herders op Betl'hems ope velde, wat het jul vannag aanskou? Het die eng'lekoor die tyding van die Heilands koms gebring? [KOOR] Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o! Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o! "Ons het die Here self gesien by Maria in 'n stal. Vreed op aard', God het die mensdom vir hom tans laat welgeval." [KOOR] Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o! Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o! Ons wil ook meegaan na die kribbe om die Heiland te vereer; met ons lied sy lof verkondig, ons Verlosser en ons Heer! [KOOR] Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o! Glo-ri-a, in ex-cel-cis De-o!