'N KINDJIE KLEIN IN BETLEHEM (Susani-wiegelied) Woorde: Anoniem Musiek: Anoniem 'n Kindjie klein in Betlehem, Eia, eia. Halleluja, halleluja! gebore uit die heil'ge Maagd. Halleluja, halleluja! Ons eer sy Naam met hart en stem. En Jesus is die kind se naam, Eia, eia. Halleluja, halleluja! sy moeder is Maria. Halleluja, halleluja! Ons loof Hom by sy krip tesaam. Dit het gebeur teen middernag, Eia, eia. Halleluja, halleluja! die sterre het geskyn in prag. Halleluja, halleluja! Die eng'lekore klink so sag. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=359