STIL SOOS DIE NAG (Geskik vir huweliksonthale) Woorde: STEPHEN H. EYSSEN: Vers 1; G.G. CILLIÉ: Vers 2 Musiek: CARL BOHM Stil soos die nag, diep soos die see, So sal jul liefde bly! Stil soos die nag en diep soos die see, so sal jul liefde, sal jul liefde bly! So sal jul liefde bly! Kyk op na Bo, daar is die Bron. Daar kom jou hulp vandaan. Storrems kan woed en branders kan slaan, vas sal jul liefde, sal jul liefde staan! Vas sal jul liefde staan!