SLAAP, KINDJIE, SLAAP Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ Slaap, kindjie, slaap, daar buite loop 'n skaap. Skapie met witte voetjies, drink tog sy melkies so soetjies. Skapie met sy witte wol, kindjie drink sy magie (pensie) vol. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=312