HULLE SÊ DAAR'S 'N MAN IN DIE MAAN Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Hulle sê daar's 'n man in die maan. O, ek wil baie graag gaan met 'n hoed en 'n sluier om net maar te kuier by daardie ou man in die maan. S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur Chris Lamprecht by mnr. Ben Lamprecht van Kafferrivier, O.V.S. Die teks en die melodie uit "Dit kom van ver af", Chris Lamprecht (Die Staatsdrukkery, Pretoria) en word gereproduseer ingevolge die Staatsdrukker se Outeursvergunning 62 47 van 14-7-1978.