SLAAPDEUNTJIE (Doedoe my skapie) Woorde: J.R.L. VAN BRUGGEN Musiek: S. LE R. MARAIS Doedoe my skapie, sluit jou ogies toe, Vou jou handjie same. Doedoe baba, doedoe, doedoe, doedoe baba, doedoe. Slaap kindjie, slaap nou, buite klop Klaas Vaak. Bowe jou sweef engeltjies en jou mama waak, waak, waak. Droom hartjie, droom maar, drome, o so teer, daal vanuit die Hemel, van die liewe Heer. Doedoe, doedoe, doedoe.