HASIE IN DIE BOSSIE Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Hasie in die bossie, sit en slaap. "Arme hasie, is jy siek? Waarom lyk jy so komiek?" Hasie spring! Hasie spring! Hasie spring, spring, spring! S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur Chris Lamprecht by mev. Hettie CilliƩ van Stellenbosch. Die teks en melodie uit "Dit kom van ver af" van Chris Lamprecht (Die Staatsdrukkery, Pretoria) en word gereproduseer ingevolge die Staatsdrukker se Outeursvergunning 62 47 van 14-7-1978.