DAAR DANS 'N BIBA-BOETSIMAN Woorde: WALTER SPIETHOFF Musiek: Volkswysie; verwerk: WALTER SPIETHOFF Daar dans 'n Biba-Boetsiman in ons ou huis alom-di-dom, daar dans 'n Biba-Boetsiman in ons ou huis alom. Hy maak 'n vreeslike boehaai, hy laat die stowwe aaklig waai. Daar dans 'n Biba-Boetsiman, hy dans net wat hy kan. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=295