MARS VAN DIE EENDE Woorde: RHODA BARRY Musiek: RHODA BARRY; verwerk: ANTON HARTMAN Eendjies, eendjies daar in 'n ry, een, twee, drie, vier stap hul verby. Links, regs, links, regs, kyk hoe mak, reguit dam toe: kwak, kwak, kwak. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=287