MY MENSE Woorde: WALTER SPIETHOFF Musiek: Franse Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Dit is my mammie, lief en goed; dit is my pa met sy mannemoed; dit is my boeta, fris en groot; dit is my sussie met haar poppie op haar skoot; dit is die baba, klein en soet; dit is my mense, sterk en goed!