PARAPLUTJIE Woorde: Tradisioneel: Vers 1; P. MCLACHLAN: Vers 2, 3 Musiek: Nederlandse Volkswysie Paraplutjie, parasolletjie; een is vir die reƫntjie, die ander vir die son, pardon! Rooie rosie, appelkosie; een is vir snuifie, die ander vir die proe, of hoe? Regtermoutjie, linkerkousie; een is vir die handjie, die ander vir die voet, japsnoet! Uit "Sing en speel" van P. McLachlan (Nasou). ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=278