RINKE RANKE ROSE Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: P. MCLACHLAN Rinke ranke rose, lekker appelkose, neutjies en lemoentjiesop, eet tog net nie alles op. Haai, pasop, jy's gefop! Haal die neut eers uit sy dop. Uit "Notepret 2" van P. McLachlan (Nasou).