RONDE BLIKKIE Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Tradisioneel Ronde, ronde blikkie, ketel sonder tuit, die ene sonder deksel is die eerste uit.