OE-HOE Woorde: G. GRUBER Musiek: P. MCLACHLAN Die uiltjie skree: Oe-hoe; die koeitjie sĂȘ: Moe-moe; die hennetjie roep: Kloek-kloek, kloek-kloek; die treintjie gaan: Tjoek-tjoek, tjoek-tjoek; en kindjie gaan nou doe-doe. Uit "Musikale Trap der Jeugd" van G. Gruber (Nasou).