KENNEWIPPIE Woorde: Tradisioneel Musiek: Tradisioneel Kenne-kennewippie mondjie fluit, traantjie in die ogie, neusie snuit, tikkie op die kop; my storie is uit! ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=267