WIELIE-WALIE Woorde: Tradisioneel Musiek: Tradisioneel Wielie-wielie-walie, die aap sit op die balie. Tjoef-tjaf val hy af. Wielie-wielie-walie. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=265