TRIPPE TRAPPE TRONE Woorde: Tradisioneel Musiek: Tradisioneel Trippe trappe trone, die varkies in die bone, gansies op die groene gras, eendjies in die waterplas, ek wens dat Kindjie groter was om ouma se eendjie op te pas.