DIS JULLE WAT DIE WIND Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: ANDRIES WASSERMANN Die julle! (Nee dis julle!) Dis julle! (Nee dis julle!) Dis julle wat die wind laat waai! (O nee, dis julle!) Die julle! (Nee dis julle!) Dis julle! (Nee dis julle!) Dis julle wat die wind laat waai! (O nee, dis julle!) Dis 'n onder-, (Nee, 'n bo-,) dis 'n onder-, (nee, 'n bo-,) dis 'n onderstebo baadjie; (O nee, dis nie!) Dis 'n onder-, (Nee, 'n bo-,) dis 'n onder-, (nee, 'n bo-,) dis 'n onderstebo baadjie! (Ons dag dis bo!) (Dis julle!) O, so! (Dis julle!) Ag nè?! (Dis julle wat die wind laat waai!) Nooit! (Dis julle!) Wie sê so? (Dis julle!) Nou, toe nou! (Dis julle wat die wind laat waai!) Raai! (Dis 'n onder-,) Ha-ha! (dis 'n bo-,) Ha-ha! (dis 'n onderstebo baadjie!) So waar?! (Dis 'n onder-,) Mf! (dis 'n bo-,) Nga! (dis 'n onderstebo baadjie!) Jul laat ons lag! Dis julle wat die, dis julle wat die, dis julle wat die wind laat waai! Dis julle wat die, dis julle wat die, dis julle wat die wind laat waai!