DAAR KOM TANT ALIE Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Daar kom tant Alie, tant Alie, tant Alie, daar kom tant Alie, tant Alie om die draai. En tant Miena kook stroop van die meboskonfyt, van die Wellingtonse suiker teen die trippens die pond, en tant Miena kook stroop van die meboskonfyt, van die Wellingtonse suiker teen die trippens die pond! ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=260