DIS 'IE LINNE Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Dis 'ie linne, dis 'ie rieme, dis 'ie nonna, dis 'ie kwas. Die Zoela trap 'ie Gonna teen 'ie "uh!" glaskas vas! "Show me the way to the merry konterei", o, wys my die pad na die bottel en 'ie vat. As ek vanaand om 'ie hoekie loer, dan foeter sy vir my met die koffiemoer! Oom Jakkals die draai, en oom Jakkals die swaai maar die Rooihond die byt dat die hare so waai; en 'ie kaffertjie was bly om 'ie velletjie te kry om daarvan vir hom dan 'n broekie te brei; en 'ie kaffertjie was bly om 'ie velletjie te kry om daarvan vir hom dan 'n broekie te brei. S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur P. McLachlan. DiƩ volkswysie is uit die Transvaal afkomstig.