WAG, WAG JUFFROU Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Engels; Tradisioneel Wag, wag juffrou, nie so gou-gou, 'k sĂȘ jou mos nou, 'k kan g'n noot hou! Dis 'n bietjie hoog ook, en my keel is droog ook; dan is ek nog hees daarby. Sing asseblief tog saam met my, anders sal ek nooit die wysie kry! ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=253