KEER 'IE DING Woorde: N.P. VAN WYK LOUW Musiek: ROSA NEPGEN, 1959 Keer 'ie ding, keer 'ie ding, o boeties keer 'ie ding; moenie laat hy hierheen kom nie, boeties keer 'ie ding! Daar is seep aan 'ie onderkant; kyk hy kom, kyk hy kom! Daar is seep aan 'ie onderkant, kyk hy kom, kom, kom; hoor 'an net die volk lawaai, sit in die drif en gly op die draai, o mense, keer die ding!