DRIE GANSIES IN DIE STROOI Woorde: Anoniem Musiek: Anoniem Drie gansies in die strooi sit en snater tog so mooi! Kom die boer na buite, soek die domme snuite. Hy roep: Hallo! Hallo! Hallo! Drie dikgevrete vette gansies in die hawerstrooi. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=249