KOM, KOM, KOM Woorde: Tradisioneel: Vers 1; CHRIS LAMPRECHT: Vers 2 Musiek: Tradisioneel; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Kom. Kom. Kom sing nou saam. Sing nou saam, sing nou saam, kom sing nou almal saam. Kom. Kom. Kom sing nou saam. Maats. Maats. Kom laat ons gaan. Berge roep, blomme roep, velde roep, alles roep. Maats. Maats. Kom laat ons gaan. Uit "Kom sing saam met die Voortrekkers", 1971 (Die Voortrekkers).