HIER SIT EK ONDER DIE HOOGTE Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: REINO OTTERMANN Hier sit ek onder die hoogte, hier sit ek onder die hoogte, hier sit ek onder die hoogte met trane in my oë. My moeder se dierbare woorde, my moeder se dierbare woorde, my moeder se dierbare woorde, die trap ek onder my voete. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=246