VADER JAKOB Woorde: Anoniem Musiek: Anoniem Vader Jakob, Vader Jakob, slaap jy nog? Slaap jy nog? Hoor hoe lui die kerkklok, hoor hoe lui die kerkklok: Tongelong! Tongelong! ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=245