DIE WA GAAN ZASTRON TOE Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: H. PIETER VAN DER WESTHUIZEN, 1978 Die wa gaan Zastron toe, die wa gaan Zastron toe, die pad is nat en die modder die spat, maar die wa gaan Zastron toe. Die wa gaan Zastron toe, die wa gaan Zastron toe, die pad is nat en die modder die spat. Die wa, die wa, die wa gaan Zastron toe. S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur H. Pieter van der Westhuizen by die huis van mev. M. Laurence (gebore Malan), Bellville (vroeƫr van Rouxville). ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=238