TANT HESSIE SE WITPERD Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: M. CASALEGGIO Kyk, hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd, Hessie se witperd! Kyk, hoe ry tant Hessie se witperd; Hessie se witperd bo! Julle maak verniet tant Hessie se witperd sleg; tant Hessie se witperd maak die hele wêreld reg. O kyk, hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd, Hessie se witperd! Kyk, hoe ry tant Hessie se witperd; Hessie se witperd bo!