GAUDEAMUS IGITUR (Kom nou, kêrels) Woorde: Latynse teks uit die Middeleeue; EITEMAL: Vers 2 en 4 Musiek: Tradisionele studentelied; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS Gaudeamus, igitur, juvenes dum sumus; gaudeamus, igitur, juvenes dum sumus; post jucundam juventutem, post molestam senectutem nos habebit humus, nos habebit humus. Kom nou, kêrels, laat ons sing, skuif die boeke nou opsy! Kom nou, kêrels, laat ons sing, skuif die boeke nou opsy! Al die bitter jer'miades, al die skandes en die skades van die bloktyd is verby, van die bloktyd is verby. Vivat Academia! Vivant professores! Vivat Academia! Vivant professores! Vivat membrum quodlibet! Vivant membra quaelibet, semper sint in flore, sember sint in flore! Jonkheid is die hoogste deug: drink die warme lewenswyn, jonkheid is die hoogste deug: drink die warme lewenswyn, soos die voëltjies in die velde, soos die blomme ongemelde vreugde vind in sonneskyn, vreugde vind in sonneskyn. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=234