VERJAARDAGKANON Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Anoniem Kom laat ons almal saamsing; ons beste wense saambring. Veels geluk, ja, veels geluk. Kom laat ons almal saamsing; ons beste wense saambring. Lewe lank, ja, lewe lank. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=231