VEELS GELUK! Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: G. WALTERS (-1910) Vanmôre kom ons almal saam om jou geluk te wens. Vanmôre kom ons almal saam om jou geluk te wens. Mag al die goeie jou omring, omring! Veels geluk!