DIE STUDENTEJARE GAAN VERBY Woorde: C.F. VISSER Musiek: EMIEL HULLEBROECK; verwerk: G.G. CILLIÉ Die studentejare gaan verby, verby studenteweelde; nooit keer hul ooit terug na my: die tyd, die lieflingsbeelde. Die koringmeul wil nie meer maal, my skulde moet ek self betaal! O, treurigheid op note, ek staan op eie pote! O, treurigheid op note, ek staan op eie pote. Oorgeneem met toestemming van die komponis en die uitgewers G. Alsbach & Co., Amsterdam, uit Zes Liederen, 16de reeks, van Emiel Hullebroeck. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=225