KOFFIE, KOFFIE Woorde: Tradisioneel Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Koffie, koffie, anders val ek om, jo-ho! Koffie, koffie, anders val ek om! Bly die koffie in die rugsak sal ek net hier inmekaar sak. Koffie, koffie, anders val ek om, jo-ho!