VAT JOU GOED EN TREK Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ Vat jou goed en trek Ferreira, vat jou goed en trek! Agter die bos is 'n klompie perde, vat jou goed en trek! Swaar dra, al aan die een kant, swaar dra, al aan die een kant, swaar dra, al aan die een kant, vat jou goed en trek! ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=215