HORLOSIE IN DIE SAK Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Horlosie in die sak en die ketting om die nek; daarom is die nooiens na Ferreira so gek. Ek swaai jou hier, ek swaai jou daar, jy's 'n ongenooide gas. Ek swaai jou hier, ek swaai jou daar, jy's 'n ongenooide gas. (O hartlam is dit jy,) Is dit jy, (o hartlam, is dit jy,) is dit jy, o hartlam, is dit jy wat die kêrels so verlei? (O hartlam is dit jy,) Is dit jy, (o hartlam, is dit jy,) is dit jy, o hartlam, is dit jy wat so ver in die wêreld bly? ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=214