SAAM MET DIE WA (1938), Opgedra aan almal wie se hart in Suid-Afrika is Woorde: J.C. EYSSEN Musiek: STEPHEN H. EYSSEN; verwerk: D. HYMAN Saam, na die Noorde, saam met die wa. Malie my liefling, vra jou ma; staan net 'n oomblik stil en laat jou gedagte gaan. Malie, my liefling, kom kyk hoe loer die maan. Jan, bring die braaivleis; Piet, bring die wors. Malie my liefling, ek voel dors. Bring maar die koffiekan en laat jou gedagte gaan. Malie, my liefling, kom kyk hoe lag die maan. Saam in die mode, saam met die wa. Malie my liefling, vra jou pa; kyk net van naby en sĂȘ my na wie ek aard. Malie, my liefling, kom voel hoe groei my baard. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=212