KIEWIETJIE ROOIBEEN Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Kiewietjie, Kiewietjie rooibeen, ek vat my baas (pa) se bontspan; ek ry so ver soos Tolletjieberg en ek groet g'n niemand as Klein-Klaas. Kiewietjie, Kiewietjie rooibeen, ek vat my baas (pa) se bontspan; ek ry so ver soos Tolletjieberg en ek groet g'n niemand as Klein-Klaas. Musiek, soos opgeteken deur Dirkie de Villiers by tant Drika Fick van Boesmansriviermond. "Kiewietjie" word soms "Kiebietjie" uitgespreek. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=204