GEE MY JOU HAND! Woorde: C.F. VISSER, na "Burschen heraus" Musiek: GRAAF FR. POCCI, 1844 Gee my jou hand! Laat dit weerklink van kant tot kant vroeg wanneer voƫltjies vrolik sing. Kom bymekaar ons trekkerskring en gaan na buite, na die veld, wyl ons die vreugde luid vermeld. Gee my jou hand! Gee my jou hand! Laat dit weerklink van kant tot kant. Kom daar gevare vir ons land, neem ons die wapen in die hand en gaan na buite met gesang, al is dit ook ons laaste gang. Gee my hou hand!