HOE RY DIE BOERE? Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN Hoe ry die Boere? Sit, sit, so! Sit, sit, so! Sit, sit, so! Hoe ry die Boere? Sit, sit, so! Sit, sit, so! Hoera! Die Kaapse nooi sê: Ting-e-ling-e-ling! Ting-e-ling-e-ling, hoera! Die Kaapse nooi sê: Ting-e-ling-e-ling! Ting-e-ling-e-ling, hoera! Hoe ry die Boere? Sit, sit, so! Sit, sit, so! Sit, sit, so! Hoe ry die Boere? Sit, sit, so! Sit, sit, so! Hoera! Hoe fluit die Boere? Fluit, fluit, so! Fluit, fluit, so! Fluit, fluit so! Hoe fluit die Boere? Fluit, fluit, so! Fluit, fluit, so! [fluit die note] Die Kaapse nooi sê: [fluit die note] hoera! Die Kaapse nooi sê: [fluit die note] hoera! Hoe fluit die Boere? Fluit, fluit, so! Fluit, fluit, so! Fluit, fluit so! Hoe fluit die Boere? Fluit, fluit, so! Fluit, fluit, so! [fluit die note] Hoe dans die Boere? Polkadraai! Tiekiedraai! Tiekiedraai! Hoe dans die Boere? Polkadraai! Tiekiedraai, ou perd! Die Kaapse nooi sê: Ting-e-ling-e-ling! Ting-e-ling-e-ling, ou haan! Die Kaapse nooi sê: Ting-e-ling-e-ling! Ting-e-ling-e-ling, ou haan! Hoe dans die Boere? Polkadraai! Tiekiedraai! Tiekiedraai! Hoe dans die Boere? Polkadraai! Tiekiedraai, ou perd! Hoe skiet die Boere? Boem, boem, boem! Boem, Boem, boem! Boem, boem, boem! Hoe skiet die Boere? Boem, boem, boem! Boem, Boem, boem! Dis raak! Die Kaapse nooi sê: Skiet nog een! Skiet nog een! Skiet raak! Die Kaapse nooi sê: Skiet nog een! Skiet nog een! Skiet raak! Hoe skiet die Boere? Boem, boem, boem! Boem, Boem, boem! Boem, boem, boem! Hoe skiet die Boere? Boem, boem, boem! Boem, Boem, boem! Dis raak! Die teks is versorg deur F.J. Weideman; dit is saamgestel uit verskillende variante wat bestaan vir dié volksliedjie. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=181