SO RY DIE TREIN Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT So ry die trein, so ry die trein, die Kimberley se trein. So ry die trein, so ry die trein, die Kimberley se trein. Hoor daar hoe stoom hy, stoom hy, stoom hy, opdraand en afdraand, Kimberley se trein. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=180