DIE BLOU BERG Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie, opgeteken deur C.G.S. DE VILLIERS in die distrik Caledon; verwerk: REINO OTTERMANN Die blou berg moet ek oor, o, die blou berg moet ek oor, die blou berg moet ek oor want die liefde lĂȘ daar voor. Maar die blou berg moet ek oor, o, die blou berg moet ek oor. En as julle weer van my hoor dan is ek die blou berg oor. "Die Blou Berg" het oorspronklik saam met "Caledonse Liefdesliedjie" en "Die Woord Vaarwel" bekend gestaan as "Drie Overbergse Liefdesliedjies" en kan dus ook as 'n eenheid uitgevoer word.