VAARWEL MY EIE SOETELIEF Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: REINO OTTERMANN Vaarwel, my eie soetelief, 'k moet ver, ver hiervandaan. Betreur my nie, my soetelief, dat ek so ver moet gaan. Ek sal jou nooit, nee nooit vergeet; ek bly my soetlief trou. Waar ek op aarde ook swerwe moet, tog dink ek steeds aan jou.