DIE ROOS Woorde: A.G. VISSER Musiek: S. LE R. MARAIS Te kort jou skoonheidsduur, Roos van my hof. Vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, die Gewer lof! Te kort ons liefdestyd: Te lank, te lank die rou, te lank die rou. Tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, God dank vir jou.