PIET VISAGIE DRIEFONTEIN Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Piet Visagie Driefontein, die haan die kraai en die son die skyn. Die voƫltjies fluit in die moerbeiboom, die reier staan by die wal en droom. Bedags, bedags koring sny, saans, saans gaan hy nooientjies vry! Bedags, bedags koring sny, saans, saans gaan hy nooientjies vry! Die teks en melodie uit "Dit kom van ver af" van Chris Lamprecht (Die Staatsdrukkery, Pretoria) en word gereproduseer ingevolge die Staatsdrukker se Outeursvergunning 62 47 van 14-7-1978. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=142