HARTEDIEFLIEDJIE Woorde: PIERRE MALAN Musiek: PIERRE MALAN Kom ons sing saam 'n hartediefliedjie waarin ons twee ons liefde verklaar. Ek sing van jou, jy's my klein kokkewietjie; jy sing van my--ons sing van mekaar.